Die woud skep die mees romantiese gevoel wat kalmte oor almal bring, selfs die bruid en bruidegom... daarna word die gaste vergesel na verfrissende yskoue verwelkomings drankies, terwyl hul wag vir die bruidspaar om foto's te neem.
Dan die entrance, die lekkerste roomspinasie, vleise, en die beste; die brownies!!!! DJ hou almal op die dansvloer, die kroeg hou nooit op skink nie...
En die is ons storie,van die Smiths. Est. 11 Maart 2017.
Ons kan nie genoeg dankie se vir die uitstekende diens en gasvryheid van jul Lavandou - span nie.
Mag God julle venue in oorvloed seën.
Chantelle Smith